Skuldberadings proses.

Hoe werk skuldberading en wat is die proses. Stap vir stap verduidelikking van skuldberading

Kontak ons

SkuldberadingInsolvensieVoorkom Bank terugnamesAnder

Skuldberading

Skuldberading sal jou bates beskerm teen beslaglegging. Ons is NCR geregistreerde skuldberaders en sal jou help om jou skuld-las elke maand te verlig

Skuldberading

Insolvensie

Sekwestrasie, Vrywillige boedeloorgawe en Likwidasie sal tot 80% van jou skuld afskryf. Rehabiliteer dan om skoon te begin – Skuldvry

insolvensie

Beslaglegging

Staar jy balju veilings en beslaglegging in die gesig? Ons sal jou opsies gee en gratis advies gee om bank terugnames en veilings te stop en of te voorkom

voorkom bank terugnames