Sekwestrasie en Boedeloorgawe

Sekwestrasie en Boedeloorgawe is een en dieselfde. Dit vorm deel van die bepalings van die Insolvensie Wet no 24 van 1936

Kom ons kyk na die volgende aspekte van Sekwestrasie en Boedeloorgawe wat die volgende insluit

Die proses van Sekwestrasie en Boedeloorgawe, Die kostes van Sekwestrasie en Boedeloorgawe en die rehabilitasie proses

Indien u enige ander vrae het wat nie hier beantwoord word nie, kontak ons gerus vir n gratis konsultaise oor Sekwestrasie en Boedeloorgawe

Ons is die absolute markleiers as dit kom by Sekwestrasie en Boedeloorgawe en help sedert 1999 kliênte om skuldvry die toekoms in te kan gaan

“Baie dankie vir julle vinnjige reaksie en hulp”

Gert Jansen, Pretoria

“Opsies en diens is wat ons na gesoek het. Met julle hulp is ons voertuie nie deur die bank teruggevat nie”

Sandra van Rooyen, Boemfontein

“Ek het lank aan n huis terugbetaal wat reeds teruggeneem was, dankie dat julle my skuld kon afskryf”

Mike Muller, Tzaneen

“Ons kon nie vir meer updates en support gevra het nie, dankie dat julle ons gehelp het”

Nicolene Bezuidenhoudt, Clarens

“Nogmaals dankie vir al julle ondersteuning en advies. Ons sal eendag van julle dienste gebruik maak sou ons dinge nie uitwerk nie”

Leonie du Plessis, Hoedspruit

Kontak ons

SkuldberadingInsolvensieVoorkom Bank terugnamesAnder

Wat is sekwestrasie

Sekwestrasie is n Hoogeregs-Hof aansoek wat of vrywillig of gedwonge gebring word om die applikant (vrywillig) of die respondent (gedwonge) se boedel insolvent te verklaar.

Met die finale bevel word die insolvent se boedel (bates en laste) oorhandig aan die Meester van die Hof. Hier word n liwidateur (kurator) aangestel. Die kurator se pligte sal wees om die boedel te administreer.

Die sekwestrasie proses

Na afloop van die GRATIS KONSULTASIE sal besluit word of daar formeel aansoek gedoen sal word vir Sekwestrasie en Boedeloorgawe.

Die eerste stap sal wees om n advertensie in die Staatskoerant asook n rondgaande koerant te plaas. Hierdie advertensie dien ook as n voorlopige Sekwestrasie en Boedeloorgawe bevel

Volgende word n Vermoênstaat (inkomste, uitgawes, bates en laste) ingedien by die Meester van die Hof asook by die plaaslikke Landdros-hof. Hierdie state moet vir 21 dae beskikbaar geaak word vir inspeksie

Voorafbetaalde geregistreerde kennisgewings word aan alle krediteure gestuur. Sars word ook in kennis gestel

Nou kan ons voortgaan om n funderende eedsverklaring op te stel vir u ondertekening

Ons kan n Hof-lêer ooppmaak en aansoek doen vir n verhoordatum

Onthou asb dat u nie persoonlik by enige hofverrigtinge betrokke sal wees nie aangesien dit proses n aansoek is

Die tydperk van advertensie tot finale bevel vir Sekwestrasie en Boedeloorgawe is gemiddeld 12 – 15 weke

Hoeveel kos sekwestrasie

Ons aansoek-fooi vir Sekwestrasie en Boedeloorgawe beloop tans R 6000.00

Ander kostes soos Hofgelde, Kurators-fooie en Meesters-gelde word ingereken in u maandelikse kontribusie bedrag

Hierdie kontribusie word bepaal deur n inkomste beskikbaar, bates asook al u skuld

Sekwestrasie rehabilitasie

Wanneer kan ek aansoek doen vir Sekwestrasie en Boedeloorgawe rehabilitasie? Dit is gewoontlik na n tydperk van 4 jaar nadat u insolvent verklaar is. Mits u al u kontribusie betaal het EN u finale Likwidasie en Distribusie-rekening (L&D) bekragtig is

Sou u meer as 50c/R1.00 kontribusie betaal het (en dit reeds gedoen het) kan u onmiddelik aansoek doen vir rehabilitasie

As u verkies om nie formeel aansoek te doen vir rehabilitasie nie, sal u na 10 jaar outomaties gerehabiliteer wees

Skuldberading

Skuldberading sal jou bates beskerm teen beslaglegging. Ons is NCR geregistreerde skuldberaders en sal jou help om jou skuld-las elke maand te verlig

Skuldberading

Insolvensie

Sekwestrasie, Vrywillige boedeloorgawe en Likwidasie sal tot 80% van jou skuld afskryf. Rehabiliteer dan om skoon te begin – Skuldvry

insolvensie

Beslaglegging

Staar jy balju veilings en beslaglegging in die gesig? Ons sal jou opsies gee en gratis advies gee om bank terugnames en veilings te stop en of te voorkom

voorkom bank terugnames