Voorkom balju veilings.

Is jy agter met jou huisverband en wil die bank jou huis op n veiling verkoop? Kontak ons eerste vir die beste GRATIS advies om die veiling te stop en vind uit hoe voorkom Balju veilings werk

Stop balju veilings.

Die grootste fout wat meeste mense maak is om moed op te gee. Gepaard hiermee is die misverstand dat die bank die huis gaan verkoop vir die bedrag wat jy skuld of meer. Ongelukkig verkoop huise op veilings vir ongeveer 60% van die uitstaande skuld. Die eienaar bly dan steeds verantwoordelik vir die tekort. Kontak ons vandag vir stop Balju veilings raad

Voorkom bank terugnames van jou huis.

Ons help sedert 1999 Suid Afrikaners met balju veilings en hoe om dit te stop. Voorkom bank terugnames van jou huis vandag met ons hulp

Die bank wil my huis op n veiling verkoop

As jy bewus is dat die bank jou huis op veiling wil verkoop het ons nie baie tyd nie. Kontak ons vir gratis advies

Kontak ons

SkuldberadingInsolvensieVoorkom Bank terugnamesAnder

“Baie dankie vir julle vinnjige reaksie en hulp”

Gert Jansen, Pretoria

“Opsies en diens is wat ons na gesoek het. Met julle hulp is ons voertuie nie deur die bank teruggevat nie”

Sandra van Rooyen, Boemfontein

“Ek het lank aan n huis terugbetaal wat reeds teruggeneem was, dankie dat julle my skuld kon afskryf”

Mike Muller, Tzaneen

“Ons kon nie vir meer updates en support gevra het nie, dankie dat julle ons gehelp het”

Nicolene Bezuidenhoudt, Clarens

“Nogmaals dankie vir al julle ondersteuning en advies. Ons sal eendag van julle dienste gebruik maak sou ons dinge nie uitwerk nie”

Leonie du Plessis, Hoedspruit

Voorkom balju veilings

Lees hier meer oor hoe ons jou kan help om balju veilings van jou huis te stop
Ons het ook verskillende opsies beskikbaar afhangende van jou situasie en natuurlik die syfers van die eiendom

Skuldberading

Skuldberading sal jou bates beskerm teen beslaglegging. Ons is NCR geregistreerde skuldberaders en sal jou help om jou skuld-las elke maand te verlig

Skuldberading

Insolvensie

Sekwestrasie, Vrywillige boedeloorgawe en Likwidasie sal tot 80% van jou skuld afskryf. Rehabiliteer dan om skoon te begin – Skuldvry

insolvensie

Beslaglegging

Staar jy balju veilings en beslaglegging in die gesig? Ons sal jou opsies gee en gratis advies gee om bank terugnames en veilings te stop en of te voorkom

voorkom bank terugnames