Wanneer kan ek rehabiliteer

Ons kry baie die vraag:”Wanneer kan ek rehabiliteer

Die antwoord isw egter meer gekompliseerd as net n reguit jaargetal

Afhangende van n paar faktore, kan jou rehabilitasie enige iets van 6 maande tot 10 jaar lank neem

10 jaar is die maksimum tydperk wat jy insolvent is – As jy nie aansoek doen vir rehabilitasie nie, is jy dan na 10 jaat outomaties gerehabiliteer

As daar geen eise bewys is teen jou boedel nie en die finale Likwidasie en distribusie rekening is bekragtig kan jy aansoek doen vir rehabilitasie

Sou jy meer of 50c/R1 kontribusie betaal het, kan jy onmiddelik rehabiliteer nadat jou L&D rekening bekragtig is

In die meeste gevalle kan jy rehabiliteer 4 jaar nadat jou rekening afgehadel is by die Meester

“Baie dankie vir julle vinnjige reaksie en hulp”

Gert Jansen, Pretoria

“Opsies en diens is wat ons na gesoek het. Met julle hulp is ons voertuie nie deur die bank teruggevat nie”

Sandra van Rooyen, Boemfontein

“Ek het lank aan n huis terugbetaal wat reeds teruggeneem was, dankie dat julle my skuld kon afskryf”

Mike Muller, Tzaneen

“Ons kon nie vir meer updates en support gevra het nie, dankie dat julle ons gehelp het”

Nicolene Bezuidenhoudt, Clarens

“Nogmaals dankie vir al julle ondersteuning en advies. Ons sal eendag van julle dienste gebruik maak sou ons dinge nie uitwerk nie”

Leonie du Plessis, Hoedspruit

Kontak ons

SkuldberadingInsolvensieVoorkom Bank terugnamesAnder

Skuldberading

Skuldberading sal jou bates beskerm teen beslaglegging. Ons is NCR geregistreerde skuldberaders en sal jou help om jou skuld-las elke maand te verlig

Skuldberading

Insolvensie

Sekwestrasie, Vrywillige boedeloorgawe en Likwidasie sal tot 80% van jou skuld afskryf. Rehabiliteer dan om skoon te begin – Skuldvry

insolvensie

Beslaglegging

Staar jy balju veilings en beslaglegging in die gesig? Ons sal jou opsies gee en gratis advies gee om bank terugnames en veilings te stop en of te voorkom

voorkom bank terugnames