Wat is Likwidasie

As jy wonder Wat is Likwidasie is jy by die regte plek

Likwidasie is die regsproses wat n Maatskappy insolvent verklaar

Dieselfde wetlikke proses asook uitkoms geld vir Likwidasies soos dit by Sekwestrasies geld met n paar ekstra uitkomste

As jy meer wil weet oor Likwidasie en die proses van likwidasie kontak ons gerus

Ons sal ook vir jou die kostes van Likwidasie gee aangesien dit verskil van aansoek tot aansoek

“Baie dankie vir julle vinnjige reaksie en hulp”

Gert Jansen, Pretoria

“Opsies en diens is wat ons na gesoek het. Met julle hulp is ons voertuie nie deur die bank teruggevat nie”

Sandra van Rooyen, Boemfontein

“Ek het lank aan n huis terugbetaal wat reeds teruggeneem was, dankie dat julle my skuld kon afskryf”

Mike Muller, Tzaneen

“Ons kon nie vir meer updates en support gevra het nie, dankie dat julle ons gehelp het”

Nicolene Bezuidenhoudt, Clarens

“Nogmaals dankie vir al julle ondersteuning en advies. Ons sal eendag van julle dienste gebruik maak sou ons dinge nie uitwerk nie”

Leonie du Plessis, Hoedspruit

Wat is Likwidasie en hoe raak dit my persoonlik?

As jy te veel skuld het praat baie mense van likwidasie. Regs-tegies is dit nie korrek nie. Liwidasie is net van toepassing op beslote koorporasies en maatskappye.

Daar is egter hoop vir jou as persoon. Insolvensie is die proses wat alles boedels, persoonlik en regspersoonlik hanteer.

Kontak ons vandag vir hulp met insolvensie, sekwestrasie en om uit te vind wat is die proses van likwidasie

Kontak ons

SkuldberadingInsolvensieVoorkom Bank terugnamesAnder

Skuldberading

Skuldberading sal jou bates beskerm teen beslaglegging. Ons is NCR geregistreerde skuldberaders en sal jou help om jou skuld-las elke maand te verlig

Skuldberading

Insolvensie

Sekwestrasie, Vrywillige boedeloorgawe en Likwidasie sal tot 80% van jou skuld afskryf. Rehabiliteer dan om skoon te begin – Skuldvry

insolvensie

Beslaglegging

Staar jy balju veilings en beslaglegging in die gesig? Ons sal jou opsies gee en gratis advies gee om bank terugnames en veilings te stop en of te voorkom

voorkom bank terugnames